Erica Durance

Erica Durance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Junie 1978 (1978-06-21)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erica Durance (gebore 21 Junie 1978) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of the Dead (2003) en Painkillers (2015), en in die televisiereekse Smallville (2001) en Saving Hope (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy